This marinade or “rub” can be used on pork fillet, ribs or chops. Best is to make it the night before you want to cook the meat. It is more like a paste than a marinade. Oven or BBQ or “braai” for those from South Africa. Peel, deseed and grated cucumber, whole cummin seeds, chopped fresh mint [...]
…mense neem dit in Suid Afrika om ‘n simpel en eenvoudige werkie te doen? Ek het nou vandag weer foto in Die Beeld gesien oor die “massa” arbeiders wat dit verg om ‘n straatnaam te verander. Is alles in Suid Afrika deesdae ‘n span poging? Geen wonder die munisipaliteite is almal bankrot nie. Ek kan onthou [...]
Voor ek begin met die poppe uit die “pram” gooi, wil ek net byvoorbaat onverskoning vra vir alle die ordentlike mense wat Die Burger lees. Dit is ‘n ding wat nou al geruime tyd opbou hier in my binneste gemoed. ‘n Gemoed wat nou moerig is vir onopgevoede en sommer plein weg eenvoudige Afrikaans sprekende [...]