Recent Posts

Hoeveel…

Hoeveel…

| 24 May 2012 | 6 Comments

…mense neem dit in Suid Afrika om ‘n simpel en eenvoudige werkie te doen? Ek het nou vandag weer foto in Die Beeld gesien oor die “massa” arbeiders wat dit verg om ‘n straatnaam te verander. Is alles in Suid Afrika deesdae ‘n span poging? Geen wonder die munisipaliteite is almal bankrot nie. Ek kan onthou [...]

Continue Reading

Liewe Oom Zumie.

Liewe Oom Zumie.

| 21 May 2012 | 4 Comments

Ek bly nie meer in Suid Afrika nie. Ek het vir tyd en wyl getrek na die Noorde. Nee nie die Transvaal nie, maar na Koningin Victoria se plek. As jy nie die klas afgebrand het en “liberation before education” geskreeu het in die pad af nie, het jy nou geweet dit is Brittanje. Jy [...]

Continue Reading

Toffee Vodka!

Toffee Vodka!

| 21 April 2012 | 2 Comments

I know this is a bit strange, but I am not really a spirits drinker, so to find out that you can make toffee vodka in the dishwasher was new to me! So decided to try it myself. So here is the instructions on how the process. Still think it is better to buy it [...]

Continue Reading

Moerig en knorrig!

Moerig en knorrig!

| 27 March 2012 | 5 Comments

Voor ek begin met die poppe uit die “pram” gooi, wil ek net byvoorbaat onverskoning vra vir alle die ordentlike mense wat Die Burger lees. Dit is ‘n ding wat nou al geruime tyd opbou hier in my binneste gemoed. ‘n Gemoed wat nou moerig is vir onopgevoede en sommer plein weg eenvoudige Afrikaans sprekende [...]

Continue Reading

Happy St Patrick’s Day!

Happy St Patrick’s Day!

| 17 March 2012 | 0 Comments

Would like to wish all a very festive and happy St Patrick’s Day where ever you may find yourself at this moment! Remember, it does not matter what you do or how much Guinness you drink…. …but make sure to keep your hat on!

Continue Reading